+27 (0)82 499 2171 tinus@nitzechon.co.za

Intensiewe toetse word tans uitgevoer op ‘n watersuiweringsmiddel wat as groeistimulant kan dien en selfs die raklewe van vrugte kan verleng. Die produkreeks, bekend as Prosol Agri, is ’n formulering van goud, silwer, koper en ander geïoniseerde metale in ‘n oplossing wat tans in die proses van registrasie by die departement van landbou is. Dit word deur die onderneming Consume-it bemark. Mnr. Robert Brown, lid van Consume-it, sê die basiese produk word eintlik al 25 jaar lank onder ander handelsname as ‘n watersuiweringsmiddel deur munisipaliteite en ander ondernemings benut.

Lees meer