+27 (0)82 499 2171 tinus@nitzechon.co.za

Nitzechon Solutions en van ons venoote gaan weer deelneem hierdie jaar aan die KragDag 2020 ekspo.
Ons vertrou dat dit, soos altyd, ‘n groot sukses gaan wees en ons sien baie uit om jou te verwelkom by ons stalletjies.

Kliek gerus hier vir meer inligting oor Kragdag 2020 – https://www.kragdag.co.za/webtuiste/ekspo

Sakeliga KragDag 2020 datums:

  • Do. 3 Des 2020 (8:00 – 17:00)
  • Vr. 4 Des 2020 (8:00 – 22:00)
  • Sa. 5 Des 2020 (8:00 – 22:00)