+27 (0)82 499 2171 tinus@nitzechon.co.za

Kom en ondersteun Nitzechon Solutions by OutdoorX/KragDag. Ons sien uit na ‘n heerlike opwindende dag saam met elkeen van julle! Ons stalletjies sal by die Agri-deel van OutdoorX/KragDag wees, waar ons vir julle sal inwag met goeie nuus en ‘n glimlag!

Die jaarlikse KragDag ekspo bied ‘n inspirerend leersame dag in ‘n karnaval atmosfeer. Alhoewel daar ‘n groot hoeveelheid genot en vermaak by die ekspo te beleef is, is hierdie geleentheid uniek daarin dat jy hier nie ‘n vermaaklikheidtoeskouer is nie, maar ‘n deelnemer in interaksie met dinge wat ‘n verskil in jou lewe kan maak. Die effek van die vrywees filosofie wat integraal deel is van KragDag en die uitstallings wat hiermee handel, kan ‘n groot impak op jou lewe maak.

Vir meer besonderhede klik op KRAGDAG 2019 op die keusebalk.