+27 (0)82 499 2171 tinus@nitzechon.co.za

Nitzechon Solutions het deelgeneem by die jaarlikse KragDag 2019 ekspo. Dit was ‘n groot sukses met baie belangstelling by ons stalletjies. Die jaarlikse KragDag ekspo het ‘n inspirerend leersame dag in ‘n karnaval atmosfeer en eht hierdie jaar ‘n groot impak gemaak vir almal wat deelgeneem het.