+27 (0)82 499 2171 tinus@nitzechon.co.za

IN FOCUS

NEWS AND VIEWS FROM TINUS TAUTE

FPLRS Research Group

The FPLRS (Forage, Pasture & Land reclamations Sciences Programme) Research Group is in the Department of Plant and Soil (DePSS) Sciences in association with the Centre of Environmental Studies (CFES). The group’s research is interdisciplinary with Agronomy, Soil...

Soaker Irrigation Solutions

The Soaker Irrigation Solutions (SIS) increases harvest by decreasing water usage and less energy is the key to greater profits. With SIS this is a reality. Agriculture is far more complex than just farming, to be sustainable requires innovation combined with...

Kragdag Ekspo 2020

Nitzechon Solutions en van ons venoote gaan weer deelneem hierdie jaar aan die KragDag 2020 ekspo. Ons vertrou dat dit, soos altyd, 'n groot sukses gaan wees en ons sien baie uit om jou te verwelkom by ons stalletjies. Kliek gerus hier vir meer inligting oor Kragdag...

Nuwe Groeimiddel Toon Groot Belofte

Intensiewe toetse word tans uitgevoer op 'n watersuiweringsmiddel wat as groeistimulant kan dien en selfs die raklewe van vrugte kan verleng. Die produkreeks, bekend as Prosol Agri, is ’n formulering van goud, silwer, koper en ander geïoniseerde metale in 'n oplossing...

Introducing Prosol Agri Range of Products

A uniquely formulated non-toxic mineral-based compound with a 5-year shelf life, used for the control of a broad-based spectrum of bacteria, fungal and viral infestations found in agriculture, horticultural and field crops across the world. View the Report (PDF...

No Place to Hide

It has been our conviction from the start that there are many wonderful technologies out there to assist farmers (and people in cities/towns) in keeping their families, and themselves, safe! And believe me – there are!!!! With the support of Emerald Risk Solutions/Bastion Training Academy, we have found some of the best tech around – like Desert Wolf with their surveillance units, drones and more – breath-taking stuff!

But first and foremost, all of this still needs to be monitored, managed & maintained, and THAT is where our focus lies – perceptive, responsible, trustworthy and dynamic PEOPLE who are behind these technologies and are either with us or in partnership with us. So be warned… there is no place to hide (if you have reason to hide of course)

Treffende Waarheid

In die Landbouweekblad van 13 Julie 2018 maak die Noordwes se Jongboer van die Jaar, mnr. JP van den Berg die volgende stelling: “Tegnologie speel tweede viool; Sorg eers vir mense, omgewing”. Dit strook regstreeks met die tendens van baie boere om vandag al meer terug te keer na ‘omgewingsvriendelike’ boerderymetodes en stem skrywer heelhartig daarmee saam!

Die mense in jou diens is jou grootste bate (of jou grootste las indien hulle swak behandel word) en moet mens hulle altyd dienoorkomstig behandel. Naas jou mense is jou grond – die gesonde voorbereiding, bewerking en bestuur daarvan (dit sluit in effektiewe waterbestuur, die rusperiodes van veld by weiding, die los van die reste na oestyd met jou grondbehandeling/bemesting edm).

En dan natuurlik die produkte waarmee gewasse uiters effektief, maar omgewingsvriendelik behandel word! Vir die beste resultaat ooit kan mens nie verkeerd gaan met Delta Chemicals se Zinc-Flo, Demildex, Sunshade en Lime Sulphur nie.