+27 (0)82 499 2171 tinus@nitzechon.co.za
Kragdag Ekspo 2019 Sukses

Kragdag Ekspo 2019 Sukses

Nitzechon Solutions het deelgeneem by die jaarlikse KragDag 2019 ekspo. Dit was ‘n groot sukses met baie belangstelling by ons stalletjies. Die jaarlikse KragDag ekspo het ‘n inspirerend leersame dag in ‘n karnaval atmosfeer en eht hierdie jaar ‘n groot...
Malonjeni Outdoor Expo 2019

Malonjeni Outdoor Expo 2019

Dit was met ‘n lekker opgewondenheid in die hart wat ons die Malonjeni Outdoor Expo tegemoet gegaan het! Aangesien dit die eerste keer was wat ons daar gaan skou het, maar met die goeie terugvoer oor vorige jare vir ander uitstallers wat ons gekry het, was dit regtig...
Kragdag Ekspo 2019

Kragdag Ekspo 2019

Kom en ondersteun Nitzechon Solutions by OutdoorX/KragDag. Ons sien uit na ‘n heerlike opwindende dag saam met elkeen van julle! Ons stalletjies sal by die Agri-deel van OutdoorX/KragDag wees, waar ons vir julle sal inwag met goeie nuus en ‘n glimlag! Die...
Malonjeni Outdoor X Expo

Malonjeni Outdoor X Expo

Do not miss out on South Africa’s number 1 Outdoor Leisure & Lifestyle Expo at Malomjenu Guest Farm. Nitzehon Solutions together with their partners will be participating this expo on 01 % 02 June 2019 at the Malonjeni Guest Farm. Their aim is for the show to be...
TLU Nasionale Jongboerkonferensie

TLU Nasionale Jongboerkonferensie

Soos verlede jaar het Nitzechon weereens die geleentheid gehad om as uitstaller by vanjaar se TLU SA Jongboerkonferensie by te woon. Soos in die verlede was dit ‘n baie insiggewende dag en elke jaar word die realiteit van die rol wat jongboere in landbou sal...